’n Verskeidenheid vrae en aktiwiteite om kinders te help om taal- en spelreëls te bemeester
Kinders sal ure se pret hê terwyl hulle sommige van die bekendste Bybelstories uit die Ou en Nuwe Testament leer ken met behulp van hierdie Bybelraai-kaarte
hulle in die koninkryk van Fantastorië
Met bordspeletjie binne-in die boek
You’ll receive an order confirmation email
Reën vir Stofvlei dogters ’n Verskeidenheid vrae en aktiwiteiteDie tienjarige Elsie, oftewel Gogga, is 'n regte rabbedoe wat eerder saam met die seuns op die plaas rondhardloop as om pop te speel soos haar perfekte sussie, Riette. Dit is die veertigerjare en daar is 'n Wreldoorlog wat woed, maar Elsie se grootste bekommernis is die droogte wat die gebied teister. Saam met haar gesin moet sy veg om hulle geliefde plaas, Stofvlei, te red. n Innemende, universele verhaal oor familie, kontrei en die natuur.